| Modulekode | MWT 455 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Navorsingskonsepte, navorsingsetiek, tipes navorsing, navorsingsontwerpe en die navorsingsproses, soos van toepassing op maatskaplike werk. Onafhanklike navorsing na aan leiding van 'n relevante onderwerp. Die voltooide navorsingsproses word weergegee in 'n navorsingsverslag. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MWT 310, 311, 321, MWP 361 +DS |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App